Analogieë tussen prosesse in fisiologie en ingenieurswese

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Analogieë tussen prosesse in fisiologie en ingenieurswese Analogies between processes in physiology and engineering
 
Creator Shaw, I. S.
 
Subject — — — —
Description Fisiologie en ingenieurswese as studievakke word deesdae gewoonlik deur verskillende universiteitsdepartemente en selfs in verskillende fakulteite aangebied. Ten spyte van die groot verskille tussen die ooreenkomstige vaktale en metodologieë bestaan daar baie interessante en insiggewende analogieë tussen oënskynlik onverwante onderwerpe wat in hierdie vakrigtings voorkom. Daar is ook ’n onlangse poging om vakpersoneel te ontwikkel wat in albei vakke vaardig is en wat fisiologiese asook ingenieursterminologie kan verstaan en in ’n skeppende manier kan toepas. Selfs mense wat in fisiologie, geneeskunde, dierkunde en aan die ander kant in elektroniese, beheertegniese of meganiese ingenieurswese oor etlike jare se ervaring beskik, het dikwels ’n behoefte aan addisionele kennis in wedersydse vakrigtings ontdek. Die doel van hierdie werk is om belangstelling in hierdie verband deur die uiteensetting van besonder treffende gevalle van analogieë te wek. Physiology and engineering as fields of study are nowadays lectured at different university departments and even different faculties. Despite the great differences between the corresponding terminologies and methodologies, there exist very interesting and insight- provoking analogies between seemingly unrelated subjects encountered in these fields. There is also an emerging effort to develop experts that are familiar with both physiological and engineering terminologies and that are also able to apply them in a creative manner. Even people with many years of experience on the one hand in physiology, medicine, zoology and on the other hand, in electronic, control and mechanical engineering often have the need for additional knowledge in their mutual fields of endeavour . The purpose of this work is to engender an interest in this respect by pointing out especially pertinent cases of analogies.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2002-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v21i2.229
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 21, No 2 (2002); 60-74 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 21, No 2 (2002); 60-74 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/229/215
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2002 I. S. Shaw https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT