Swakprojektiewe oordekkings vir linker R-module
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Swakprojektiewe oordekkings vir linker R-module Weakly-projective covers for left R-modules | |
Creator | Esterhuyse, A. | |
Description | Alle nodige definisies word in die inleidende paragrauf gegee. Aangesien nie elke linker R-moduul ’n projektiewe oordekking het nie (anders as in die geval van injektiewe omhulsels), word daar in hierdie artikel gekyk na die moontlikheid om 'n verswakte projektiewe oordekking te formuleer. in paragraaf 2 word die hegrip swakprojektiewe oordekkings van linker R-module gedefinieer en ontwikkel. In paragraaf 3 word die begrip vergelyk met die reeds bestaande een van kwasiprojektiewe oordekkings. Daar word byvoorbeeld aangetoon dut die kwasiprojektiewe oordekking wat verkry kan word uit ’n bestaande projektiewe oordekking niks meer is nie as ’n swakprojektiewe oordekking [Stelling 3.4]. All the necessary definitions are given in the introduction. Since it is not true that every left R-module possesses a projective cover, as is the case with injective hulls, it is the aim of this paper to consider a weakened form of a projective cover. In section 2 the concept of a weakly-projective cover is defined and developed. In section 3 this concept is compared with that of a quasi-projective cover. For example it is shown that in the case where a quasi-projective cover can he obtained from an existing projective cover, this quasi-projective cover is nothing more than a weakly-projective cover [Theorem 3.4]. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-03-14 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v8i3.880 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 3 (1989); 104-108 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 3 (1989); 104-108 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/880/1834
|
|
ADVERTISEMENT