Verdedigingsekresies van die graanstinkluis Macchiademus diplopterus (Heteroptera: Lygaeidae)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Verdedigingsekresies van die graanstinkluis Macchiademus diplopterus (Heteroptera: Lygaeidae) Defensive secretions of the grain stink bug Macchiademus diplopterus (Heteroptera: Lygaeidae) | |
Creator | Office, Editorial | |
Description | Die graanstinkluis Macchiademus diplopterus (voorheen beskryf as Blissus diplopterus) is ’n plaagorganisme wat van tyd tot tyd probleemafmetings aanneem en sedert 1992 weer in dele van die Suid- en Wes-Kaap voorkom en ekonomies betekenisvolle skade kan veroorsaak. Hierdie stinkluis kan ook ’n moeilik beheerbare plaag wees by uitvoervrugte, waaronder appelkose en perskes, omdat dit neig om weg te kruip in diep dele van die vrug waar opsporing problematies is. Macchiademus diplopterus is a pest of wheat in South Africa. Large numbers of insects were collected from underneath exfoliating bark of Eucalyptus spp. growing near wheat fields in the Western Cape Province during January to March 1995. Volatile substances were collected with charcoal or Ambersorb as trapping agent. The adsorbent and the appropriate controls were eluted sequentially with dichloromethane and benzene. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i4.651 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 172-173 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 172-173 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/651/1181
|
|
ADVERTISEMENT