Skistosomose, ’n onderskatte en verwaarloosde probleem, selfs in die endemiese gebiede van die Republiek van Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Skistosomose, ’n onderskatte en verwaarloosde probleem, selfs in die endemiese gebiede van die Republiek van Suid-Afrika Schistosomiasis, an underestimated and neglected problem, even in the endemic areas of the RSA
 
Creator Wolmarans, C. T.
 
Subject — — — —
Description Na raming het tussen drie en vier miljoen mense in die endemiese gebiede van die RSA skistosomose onder lede. Hierdie raming is hoofsaaklik op die prevalensie van skistosomose soos dit by skoolgaande kinders gevind is, gebaseer. Die huidige ondersoek wat hoofsaaklik van buitepasiënte-rekords, wat tussen 1990 en 1995 by die Letaba Hospitaal versamel is, gebruik gemaak het, het ten doel gehad om die getal skistosoom-positiewe gevalle wat tydens hierdie periode by die hospitaal geidentifiseer is, vas te stel. It is estimated that between three and four million people in the RSA are infected with parasites that cause human schistosomiasis. These estimates are based mainly on the incidence of schistosomiasis in school children in the schistosomiasis endemic areas of the country.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2000-07-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v19i2.741
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 2 (2000); 31-36 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 2 (2000); 31-36 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/741/1357
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2000 C. T. Wolmarans https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT