Die metatese van alkyne
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die metatese van alkyne The metathesis of alkynes | |
Creator | Vosloo, H. C. M. du Plessis, J. A. K. | |
Description | Die alkynmetatesereaksie is 'n direkte gevolg van navorsing oor die bekende en intensief bestudeerde alkeen - of olefien - metatesereaksie. Ongelukkig is hierdie reaksie nie so intensief bestudeer soos die alkeenmetatesereaksie nie, hoofsaaklik weens 'n gebrek aan aktiewe katalisatorsisteme. In die alkynmetatesereaksie word die koolstof-koolstof-trippelbindings gebreek en herrangskik om ’n herverspreiding van alkilidyngroepe te lewer. The alkyne metathesis reaction is a direct result of the known and intensively studied alkene or olefin metathesis reaction. Unfortunately this reaction was never studied as intensively as the alkene metathesis reaction, mainly because of a lack of active catalytic systems. In the alkyn metathesis reaction the carbon-carbon triple bonds are broken and rearranged to give a redistribution of alkylidyne groups. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i2.490 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 2 (1991); 72-79 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 2 (1991); 72-79 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/490/877
|
|
ADVERTISEMENT