Die evaluering van erdwurmmeel as ’n proteïenbron in braaikuikendíëte
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die evaluering van erdwurmmeel as ’n proteïenbron in braaikuikendíëte The evaluation of earthworm meal as a protein source in diets for broilers. | |
Creator | Reinecke, A. J. | |
Description | Hierdie studie is onderneem om die voedingswaarde van erdwurmmeel te bepaal deur die monitering van groei by braaikuikens. Erdwurms is op beesmis geteel, geoes, in die son gedroog en tot 'n meel gemaal wat as proteienbron in die voedingsproewe gedien het. Drie verskillende diëte is oor ’n periode van 56 dae met mekaar vergelyk. Groeikoers, voedselinname, doeltreffendheid van voedselomsetting en produksiedoeitreffendheid is bepaal. Daar is bevind dat erdwurmmmeel die potensiaal het om as proteienbron in die diëte van braaikuikens benut te word. Spesiale hoëdigtheidsproduksiestelsels sal egter ontwikkel moet word om die konsep ekonomies lewensvatbaar te maak. In die lig daarvan moet hierdie voorlopige bevindings met versigtigheid gehanteer word. This study was undertaken to evaluate the earthworm meal as protein source by monitoring the growth of broiler chickens in a feeding trial. Earthworms were reared outdoors on cow manure. The harvested worms were sun dried and ground to produce a meal that was used as protein source in feeding trials. Three different diets were compared over a period of 56 days. Growth, food consumption, efficiency of food conversion and production efficiency factor were determined. It is concluded that earthworm meal has the potential to be utilized as a protein source in diets for broilers. Special density production systems would have to he developed to make the concept economically viable. Therefore these preliminary findings must be interpreted with due care. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1990-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v9i3.465 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 130-134 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 130-134 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/465/832
|
|
ADVERTISEMENT