Die bepaling van intrasellulere vry kalsium in die neutrofiel met die fluoressente kalsiumindikators, fura-2 en fura-PE3
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die bepaling van intrasellulere vry kalsium in die neutrofiel met die fluoressente kalsiumindikators, fura-2 en fura-PE3 Intracellular free calcium determination in neutrophils with the fluorescent calcium indicators, fura-2 and fura-PE3 | |
Creator | Koorts, A. M. Viljoen, M. Kruger, M. C. | |
Description | Verskeie fluoressente kalsiumindikators is beskikbaar vir die bepaling van die konsentrasie van intrasellulere vry kalsium. Die bekendste hiervan is fura-2. Die gebruik van onder andere fura-2 vir die bepaling van intrasellulere vry kalsium kan verskeie probleme inhou. Een hiervan is die bepaling van verhoogde intrasellulêre vry kalsium a.g.v. die uitlek van die indikator na die ekstrasellulêre medium. A large number of fluorescent calcium indicators are available for the determination of intracellular free calcium concentrations. The best known of these is fura-2. However, the employment of fura-2, amongst others, for the determination of intracellular free calcium is not problem-free. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-07-15 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v19i3/4.750 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 3/4 (2000); 96-102 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 3/4 (2000); 96-102 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/750/1374
|
|
ADVERTISEMENT