Genetiese merkers in die bloed van diere - ’n geskiedkundige oorsig

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Genetiese merkers in die bloed van diere - ’n geskiedkundige oorsig Genetic markers in the blood of animals - a historical overview
 
Creator Osterhoff, D. R.
 
Subject — — — —
Description In hierdie oorsig is gepoog om die belangrikste gebeurtenisse in die soeke na genetiese merkers in die bloed van diere aan te haal. In volgorde is bloedgroepe, biochemiese polimorfismes, limfosiet-antigene en DNS-merkers ontdek en in die praktyk gebruik. Van al die praktiese toepassings het ouerskap- en vaderskapbepalings die meeste belangstelling verkry en dit kan met trots genoem word dat ook die Suid-Afrikaanse Stamboek se gegewens as korrek beskou kan word. In this review an attempt is made to list the most important events in the search for genetic markers in the blood of animals. In chronological order there are blood groups, biochemical polymorphisms, lymphocyte antigens and the DNA markers that have been discovered and used in practice.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1997-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v16i2.669
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 96-99 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 96-99 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/669/1220
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1997 D. R. Osterhoff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT