Etologie studie op die Gewone Rivier padda ( Amietia angolensis ) met hulp van moderne tegnologiese mikrotransponders
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Etologie studie op die Gewone Rivier padda ( Amietia angolensis ) met hulp van moderne tegnologiese mikrotransponders Monitoring the behavior of the Common River Frog (Amietia angolensis) with modern day technology Pit-tags. | |
Creator | Viviers, Joanita Orlekowsky, T. van Coller, H. du Preez, L.H. | |
Description | In die botaniese tuin van die Noordwes Universiteit is 18 damme en poele wat wissel van kleinoranamentele poele tot groot damme. Hierdie damme bied huisvesting aan ‘n groot populasieGewone Rivierpaddas (Amietia angolensis). Dit het die geleentheid gebied om ‘n gedragstudieop die paddas te doen. Alhoewel die rivierpadda baie algemeen in Suidelike Afrika voorkom isbesonder min oor sy gedrag bekend. The study was conducted in the North-West University Botanical Gardens where all 18 ponds provide habitat for the river frogs. A total of 117 river frogs were marked with pit-tags. Their movements in the garden, between and within ponds were monitored over a period of 12 months. Results showed that river frogs are active throughout the year and that males are more territorial than females. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2012-04-02 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v31i1.302 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 1 bladsy Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 1 bladsy 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/302/484
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/302/385
|
|
ADVERTISEMENT