Wêreldmededingendheid en die tegnologie
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Wêreldmededingendheid en die tegnologie World competitiveness and technology | |
Creator | Pistorius, C. W. I. | |
Description | Afgesien van die interne uitdagings wat die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) aan Suid-Afrika bied, moet die land ook tred hou met die veranderende globale omgewing, spesifiek die toenemende belangrikheid van ekonomiese sekuriteit as komponent van nasionale sekuriteit. Die konsep van mededingendheid vergestalt die doelwit wat nagestreef moet word ten einde die ontluikende globale ekonomiese stryd aan te durf. As ’n belangrike drywer van ekonomiese welvaart is tegnologie een van die belangrikste sleutels tot internasionale mededingendheid. Tegnologiese innovasie is die proses wat as hefboom hiervoor gebruik moet word. Dit is egter nodig dat tegnologie, en spesifiek die proses van tegnologiese innovasie, formeel en gestruktureerd bestuur moet word, sowel op nasionale as firmavlak. Op nasionale vlak is die voorsiene Nasionale Innovasiestelsel beslis ’n stap in die regte rigting. In addition to the challenges which the Reconstruction and Development Programme (RDP) poses to South Africa, the country must also be aware of the changing global environment, especially the increasing importance of economic security as a component of national security. The concept of competitiveness is manifested as a goal to be pursued in order to negotiate the emerging global economic struggle. Technology is an important driver of economic prosperity and of the most important keys to international competitiveness. Technological innovation is the process through which technology must be leveraged to obtain this. It is necessary that technology, and specifically technological innovation be managed in a formal way, both on the national and company levels. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i3.646 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 134-139 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 134-139 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/646/1171
|
|
ADVERTISEMENT