Tweedimensionele generatorfunksie vir die vektorkardiogram vir gebruik in volume-geleidingsmodelle van die toraks

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Tweedimensionele generatorfunksie vir die vektorkardiogram vir gebruik in volume-geleidingsmodelle van die toraks Two-dimensional generator function for the vector cardiogram for use in volume conduction models of the thorax
 
Creator Geldenhuys, T. A. Joubert, M. Viljoen, S. Hanekom, T.
 
Subject — — — —
Description ’n Elektrokardiogram (EKG) meet die elektriese aktiwiteit van die hart op die veloppervlak. Volumegeleidingsmodelle van die toraks kan ontwerp word om hierdie metings te simuleer. ’n Generatorfunksie, wat die elektriese aktiwiteit van die hart beskryf, word benodig om hierdie simulasies aan te dryf. Hoewel soortgelyke simulasies van variërende kompleksiteit in die literatuur bespreek word, is daar ’n behoefte aan ’n vereenvoudigde, dog omvattende benadering wat kan dien as inleiding tot die onderwerp of vir gevalle waar ’n eerste-orde-benadering tot die probleem voldoende is. In hierdie artikel word ’n oorsig gegee oor die vektorinterpretasie van die EKG, ook bekend as ’n vektorkardiogram (VKG), in die tweedimensionele menslike frontale vlak. Die afleiding van die ekwivalente elektriese dipool (met ander woorde die kardiale vektor) vanaf die VKG, wat gebruik kan word as ’n stroombron-generatorfunksie vir volumegeleidingsmodelle wat die EKG simuleer, word bespreek. ’n Prosedure om so ’n volume-geleidingsmodel met die eindige-element-tegniek te implementeer en die vereenvoudigde tweedimensionele generatorfunksie te gebruik, sowel as die resultate daarvan, word bespreek. Die algemene kenmerke van gemete EKG-afleidings stem ooreen met dié wat deur die eenvoudige model voorspel word. An electrocardiogram (ECG) measures the electrical activity of the heart on the surface of the skin. Volume conduction models of the thorax can be designed to simulate such measurements. However, to drive such simulations a generator function is required to describe the electrical activity of the heart. Although such simulations, varying in complexity, are discussed in literature, there is a need for a simplified, though comprehensive approach that can be used as a concise introduction to this topic, or for cases where one is primarily interested in first-order approximations of this problem. In this article an overview of the vector interpretation of the ECG, also known as a vector cardiogram (VCG), is presented in the two-dimensional frontal plane of a human. The derivation of the equivalent electric dipole (i.e. the cardiac vector) from the VCG, which can be used as a current-source generator function for volume conduction model simulating the ECG, is discussed. A procedure for implementing such a volume conduction model with the finite element technique, using this simplified two-dimensional generator function, is discussed and the results are presented. The general features observed in recorded ECG leads agree with those predicted by this simple model.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2006-09-22
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v25i3.153
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 3 (2006); 127-137 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 3 (2006); 127-137 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/153/124
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2006 T. A. Geldenhuys, M. Joubert, S. Viljoen, T. Hanekom https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT