Vergiftiging in antieke Rome
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Vergiftiging in antieke Rome Poisoning in ancient Rome | |
Creator | Retief, F. P. Cilliers, L. | |
Description | Die voorkoms van vergiftiging in antieke Rome word behandel. Die eerste insident aangeteken was in 331 v.C. toe 170 vroue ,beskuldig bevind is aan massa-vergiftiging ten tye van ’n ernstige epidemie. Hierna was daar 'n toename in die voorkoms van kwaadwillige vergiftiging, wat tydens die Julii-Claudiese dinastie, en Nero se heerskappy in besonder, 'n piek bereik het. Gif-selfmoord was seldsaam, alhoewel Plinius die Ouere gif-genadedood by bejaardes en siekes (wat daarvoor vra) goedgekeur het. Recorded instances of poisoning in ancient Rome were studied. The firs t such event was in 33l BC when, concurrent with a serious epidemic, 170 women were formed guilty of mass poisoning. Historians reported a subsequent increase in deliberate poisoning, which appeared to reach an alarming peak during the Julio-Claudian dynasty and the reign of Nero in particular. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-07-15 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v19i1.736 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 1 (2000); 10-17 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 1 (2000); 10-17 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/736/1348
|
|
ADVERTISEMENT