Oorgangsgedrag van ’n voertuigbladveer
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Oorgangsgedrag van ’n voertuigbladveer Transient behaviour of a vehicle leaf spring | |
Creator | Bester, C. R. van Schoor, M. C. | |
Description | Die kragoordragkarakteristieke van ’n tapse, onsimmetriese bladveer van ’n Suid-Afrikaansvervaardigde vragmotor is kwasistaties en dinamies bepaal deur die rigtingafhanklike styfhede en eerste natuurlike frekwensie eksperimenteel te meet. Die toetsresultate is ook gebruik om ’n Rayleigh-Ritz dinamiese model van die veer te verifieer en aan te pas. The quasi-static and dynamic force transfer characteristics of an asymmetric tapered leafspring of a South African truck were experimentally determined by measuring the direction dependent stiffnesses and lowest natural frequency. The test results were also used to verify and modify a Rayleigh-Ritz dynamic model of the spring. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1994-07-09 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v13i1.575 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 1 (1994); 5-15 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 1 (1994); 5-15 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/575/1030
|
|
ADVERTISEMENT