Die migrasie en bewaring van voëls in ’n Suider - Afrikaanse konteks

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die migrasie en bewaring van voëls in ’n Suider - Afrikaanse konteks The migration and conservation of birds in a Southern African context
 
Creator Bouwman, H. Evans, S. W.
 
Subject — — — —
Description Die migrasie van voels is 'n verskynsel wat vir meer as twee duisend jaar bestudeer word. Feitlik die helfte van alle bestaande voëlspesies imigreer. Migrasie-afstande varieer van etlike kilometers lot 'n berekende 50 000 km per jaar. Hoogtes van 9 000 m word soms oortref, en bate lae temperature gedurende die dag of nag word oorleef. Sommige spesies kan vir langer as 100 uur vlieg deur effektief van hul energie gebruik te maak. Verskeie strategieë en fisiologiese aanpassings word gebruik om hierdie uitsonderlike prestasies te behaal, maar aansienlik meer navorsing is nodig om alle verskynsels te verklaar. The migration of birds is a phenomenon that has been studied for more than two thousand years. Almost half of the extant bird species undertake migration, covering distances of a few tens of kilometres, up to a calculated 50 000 km per year, sometimes at heights exceeding 9 000 m, at very low temperatures, during the day or night. Some species fly actively and continuously for more than a 100 hours, whilst making efficient use of energy. A variety of strategies and physiological mechanisms are used to perform such feats, but many remain to be studied.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1997-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v16i4.680
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 4 (1997); 150-159 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 4 (1997); 150-159 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/680/1242
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1997 H. Bouwman, S. W. Evans https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT