Epidemies in antieke Rome en ander Mediterreense lande
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Epidemies in antieke Rome en ander Mediterreense lande Epidemics in ancient Rome and other Mediterranean countries | |
Creator | Retief, F. P. | |
Description | Epidemiese siektes wat in antieke Rome en die omliggende Mediterreense lande vanaf 753 v.C. tot die begin van die Christelike era opgeteken is, word in oënskou geneem. Geskiedskrywers het, met weinige uitsonderings, geen kliniese besonderhede nagelaat nie, wat die identifikasie van siektes baie moeilik maak. Epidemic diseases recorded in ancient Rome and surrounding Mediterranean countries from 53 BC to the onset of the Christian era are reviewed. With few exceptions historians omitted to record clinical details, which makes identification of diseases very difficult. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1999-07-12 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v18i1.713 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 18, No 1 (1999); 17-23 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 18, No 1 (1999); 17-23 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/713/1304
|
|
ADVERTISEMENT