’n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | ’n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe ’n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe | |
Creator | Fraser, William J. | |
Description | Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ’n groot mate deur ons lewens- en wêreldbeskouinge beïnvloed (Cetina 2005–2006:7). Cetina (2005–2006:8) onderskei tussen drie ‘vorms’ van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys. — | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2012-12-03 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v31i1.391 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 5 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 5 bladsye 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/391/591
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/391/592
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/391/605
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/391/590
|
|
ADVERTISEMENT