Neurale netwerke as moontlike woordafkappings-tegniek vir Afrikaans

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Neurale netwerke as moontlike woordafkappings-tegniek vir Afrikaans Neural networks as possible hyphenation technique for Afrikaans
 
Creator Fick, Machteld
 
Subject — — — —
Description In Afrikaans word saamgestelde woorde aanmekaar geskryf en nuwe woorde word voortdurend gevorm. Aangesien daar dus nie ’n statiese verwysingsbron bestaan nie, is die proses van woordafkapping tydens teksprosessering ’n probleem – veral waar smal kolomme gebruik word, soos in tydskrifte en koerante. ’n Neurale netwerk (vorentoevoer-terugpropagering) is vir die afkappingsprobleem ontwikkel en met sowat 5 000 Afrikaanse woorde met korrekte lettergreepverdeling afgerig. Die neurale netwerk het gemiddeld 97,56% van moontlike posisies in 5 000 willekeurig gekose woorde korrek as óf geldige óf ongeldige afkappingspunte geklassifiseer. Tydens ’n toets met woorde uit ’n Afrikaanse tydskrif het die neurale netwerk 98,75% van woordposisies korrek geklassifiseer. Hieruit is die gevolgtrekking gemaak dat neurale netwerke wel suksesvol as afkappingstegniek vir Afrikaans gebruik kan word. In Afrikaans compound words are written as one word. New words are therefore created by simply joining words. Word hyphenation during typesetting by computer is often a problem, because the source of reference changes all the time. A neural network (feedforward backpropagation) was trained with about 5 000 Afrikaans words with correct syllabification. The neural network classified 97,56% of possible points in 5 000 randomly chosen words correctly as either valid or invalid hyphenation points. In a test with 510 words from an Afrikaans magazine the neural network classified 98,75% of possible positions correctly. We came to the conclusion that neural networks can be used successfully as hyphenation technique for Afrikaans.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2003-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v22i1.203
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 1 (2003); 2-5 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 1 (2003); 2-5 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/203/175
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2003 Machteld Fick https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT