Massa-oordrag in sproeikolomme: 1. Druppelgrootte en -verspreiding
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Massa-oordrag in sproeikolomme: 1. Druppelgrootte en -verspreiding Mass transfer parameters in spray columns | |
Creator | Rautenbach, A. J. Kornelius, G. | |
Description | Vir die bepaling van die massa-oordrageienskappe in sproeikolomme is die eienskappe van die druppels in die sproei nodig. ’n Fotografiese tegniek word beskryf waarmee sulke eienskappe verkry is vir wasolie wat deur soliede koniesesproeistukke gedispergeer is. Spesiale aanpassings moes gemaak word, omdat die vloeistof die kolomwande ondeursigtig maak. Resultate vir ’n spesifieke sproeistuk as funksie van vloeistof vloeisnelheid en teenstromende gasvloeisnelheid word gegee. To determine mass transfer parameters in spray columns the spray characteristics are required. A photographic technique that allows determination of these characteristics of wash oil sprayed through solid nozzles is described. Special precautions had to be taken because wash oil rendered the column walls opaque. Results are given for a specific nozzle as function of liquid and countercurrent gas flow rate. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-03-14 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v8i2.870 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 56-62 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 56-62 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/870/1814
|
|
ADVERTISEMENT