Soil deterioration

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Soil deterioration Grondagteruitgang
 
Creator du Plessis, M. C. F.
 
Subject — — — —
Description The nan-agricultural activities of man compete with agriculture for land. The demands on land made by increasing urban, industrial, mining, recreation and other developments, and the attendant infrastructure - largely the result of a fast-growing population - leave an ever-shrinking area for producing food and fibre. Higher yields per unit will be required in future. Land use selection will need to be based strictly on information provided by impact studies which predict the effects that various uses will have on agriculture. A long-term master plan for land use in the R.S.A. is needed. Die nie-landboukundige aktiwiteite van die mens kompeteer met landbou vir grond. Toenemende stedelike, nywerheids-, mynbou-, ontspannings- en die talle ander ontwikkelings, gepaardgaande met infrastruktuurvoorsiening - wat ’n uitvloeisel is van ’n groeiende bevolkingsaanwas - vereis al hoe meer grond en laat ’n krimpende oppervlakte vir voedsel- en veselproduksie. Hoer opbrengste per eenheidsoppervlakte is ’n vereiste vir die toekoms. Die streng keuring van grond, gebaseer op die inligting verkry uit impakstudies wat die uitwerking van sulke aktiwiteite op die landbou aandui, sal as grondslag vir besluitneming oar grondbenutting moet dien. ’n Langtermyn oorhoofse sleutelplan vir grondgebruik in die R.S.A. is noodsaaklik.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1986-03-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v5i3.987
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 5, No 3 (1986); 126-138 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 5, No 3 (1986); 126-138 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/987/2043
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1986 M. C. F. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT