Episode - en chronometriese tydperk-tabelle: implikasies vir provinsies soos die Kaapvaal

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Episode - en chronometriese tydperk-tabelle: implikasies vir provinsies soos die Kaapvaal Charts of episodes and chronometric duration have implications for provinces such as the Kaapvaal
 
Creator Winter, H. de la R.
 
Subject — — — —
Description Akkurate komanalise en ’n juiste kennis van die geologiese geskiedenis van die Kaapvaal Provinsie is ’n voorvereiste-raamwerk vir metallogeniese modellering. Dus is ’n ondersoekmetode beraam wat 'n maksimum waarde op kwantitatiewe gegewens plaas en beperkings plaas op aannames en interpretasies. Die toepassing van 'n episodiese tabel om tydsverhoudings tussen verskillende soorte gebeure aan te toon en die omsetting daarvan in 'n geochronometriese tabel as geologiese model maak 'n hersiening van huidige stratigrafiese studies moontlik. An accurate basin analysis and knowledge of its evolutionary development being a prerequisite framework for metallogenic model­ling, a procedure was developed for the Kaapvaal Province to maximise quantitative observational data and constrain assumptions and interpretations. Employing an episodes chart to display various events interactively and its conversion to a geochronometric chart as the geological model, the method was applied to existing stratigraphic studies.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1997-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v16i3.673
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 3 (1997); 108-121 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 3 (1997); 108-121 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/673/1228
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1997 H. de la R. Winter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT