n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie Problem-based approach to mathematics in grades 9 and 11 in the Limpopo Province | |
Creator | Maree, J. G. Molepo, J. M. Owen, J. H. Ehlers, R. | |
Description | Onderwysers van skole in die sentrale streek van die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika is opgelei in ’n probleemgebaseerde benadering tot onderrig-en leermetodes in wiskunde en het dié beginsels in hulle klasse toegepas. Opvolgbesoeke by die betrokke skole is vir ’n jaar lank op ’n maandelikse grondslag gedoen. 800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-oriëntasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (SA = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (SA = 1.2). Die verskille tussen die na-en voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die twee groepe se gemiddelde punte vir wiskunde het beduidend verskil. Teachers of schools in the central region of the Limpopo Province of South Africa received training in a problem-based approach to the teaching and learning of mathematics and introduced these principles into their classes. Follow-up visits to schools took place on a monthly basis for one year. 800 learners in Grades 9 and 11 completed the Study Orientation Questionnaire in Mathematics (SOM). Mean age in Grade 11 was 17.5 yr. (SD = 1.4), and in Grade 9, 15.1 yr., (SD = 1.2). The differences between the post- and pre-test marks for the two groups were compared. The means for marks in mathematics were significantly different for the two groups. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2005-09-23 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v24i4.181 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 124-133 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 124-133 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/181/150
|
|
ADVERTISEMENT