Degradering van Y₂SiO₅ :Ce fosforpoeie
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Degradering van Y₂SiO₅ :Ce fosforpoeie Degradation of Y₂SiO₅ :Ce phosphor powders | |
Creator | Office, Editorial | |
Description | Die degradering van die katodeluminessensie - (CL) intensiteit van yttriumsilikaat gedoteer met serium (Y₂SiO₅:Ce) is ondersoek vir moontlike toepassing in lae spanning veldemissie-vertooneenhede (FEDs).Y₂SiO₅:Ce is ’n blou luminesserende seldsameaarde-fosfor wat ondersoek word as ’n alternatief vir die tradisionele blou sinksulfied - (ZnS) fosfor. X-straaldiffraksie (XRD), wat gedoen is vir karakterisering, het die ingewikkelde monokliene kristalstruktuur van Y₂SiO₅:Ce getoon. The degradation of the cathodoluminescence (CL) intensity of cerium-doped yttrium silicate (Y₂SiO₅:Ce) phosphor powders was investigated for possible application in low voltage field emission displays (FEDs). | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2007-09-21 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v26i2.131 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 2 (2007); 151-172 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 2 (2007); 151-172 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/131/102
|
|
ADVERTISEMENT