Feeding ecology of rock pigeons

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Feeding ecology of rock pigeons Voedingsekologie van kransduiwe
 
Creator Kok, A. C. Kok, O. B.
 
Subject — — — —
Description Cultivated crops such as maize, sunflower and wheat are the dominant food component of rock pigeons near urban areas, but in more remote rural surroundings natural vegetation forms an important part of the diet. No significant difference is apparent in the overall dietary composition of the respective sex and age groups. Likewise, the number and size of separate food items in the crops of adult males and females are remarkably similar. The average crop mass of both sexes is significantly higher in the late afternoon than in the early morning. The conspicuous seasonal variation in crop mass is apparently related to the relative availability of the food supply. Despite a large degree of dietary overlap, direct competition between rock and feral pigeons is limited to a minimum. Verbouingsgewasse soos koring, mielies en sonneblom vorm die dominante voedselkomponent van kransduiwe naby stedelike komplekse, maar in meer afgeleë landelike omgewings maak natuurlike plantegroei ’n belangrike deel van die dieet uit. Geen betekenisvolle verskil kom in die algehele dieetsamestelling van die onderskeie geslagte en ouderdomsgroepe voor nie. Ook wat die getal en grootte van afsonderlike voedselitems in hul kroppe betref, stem volwasse mannetjies en wyfies merkwaardig ooreen. Die gemiddeide kropmassa van beide geslagte is laatmiddag betekenisvol groter as in die vroegoggend. Klaarblyklik hou die opvallende seisoensvariasie in kropmassa van volwasse voëls met die relatiewe beskikbaarheid van die voedselvoorraad verband. Nieteenstaande ’n groot mate van dieetoorvleueling, word direkte kompetisie tussen krans- en tuinduiwe tot ’n minimum beperk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1988-03-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v7i3.911
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 7, No 3 (1988); 113-121 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 7, No 3 (1988); 113-121 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/911/1896
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1988 A. C. Kok, O. B. Kok https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT