’n Universele programmeerbare kwantumrekenaar?

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Universele programmeerbare kwantumrekenaar? ’n Universele programmeerbare kwantumrekenaar?
 
Creator Potgieter, P. H. Heidema, J. Jones, E. G.
 
Subject — — — Universele kwantumrekenaars; programmeerbare kwantumrekenaars; universele kwantummeganiese Turing-masjien; kwantumberekening
Description In hierdie bydrae word die vernaamste resultate oor sogenaamde universele kwantumberekeningtoegelig. Daar word ’n oorsig gegee oor die model wat gebaseer is op die kwantummeganieseTuring-masjien (KTM) van Deutsch. Ons lig die konsep van berekeningsuniversaliteit toe vir proba-bilistiese rekentoestelle en vergelyk d´ıt met die vereistes wat aan ’n veronderstelde universele KTMgestel sou word. Die vermoede word geopper dat die semi-universele hibriede toestel (SUHT) watdeur die resultaat van Bernstein en Vazirani gesuggereer word, essensieel nie kwantummeganies isnie. Refer to pdf for english Abstract
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2008-09-16
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v27i3.91
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 27, No 3 (2008); 196-215 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 27, No 3 (2008); 196-215 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/91/78
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2008 P. H. Potgieter, J. Heidema, E. G. Jones https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT