Die ruimtelike vorm van 'n onelastiese, buigbare, geankerde kabel

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die ruimtelike vorm van 'n onelastiese, buigbare, geankerde kabel Configuration of an inelastic flexible anchored cable
 
Creator Dreyer, T. P.
 
Subject — — — —
Description Beskou 'n onelastiese, perfek buigbare kabel met gegewe eksterne kragte oor die hele lengte van die kabel. Die een endpunt is vas in die oorsprong en die ander endpunt is by 'n gegewe punt(a;b;c) in die ruimte geanker. Die vorm wat die kabel dan in die ruimte aanneem, kan met behulp van 'n sisteem van nielineêre differensiaalvergelykings gemodelleer word. In die artikel word aangetoon dat hierdie kontinue model vir die kabel altyd in terme van 'n integraal opgelos kan word. In die spesiale geval van 'n konstante (dit wil se onafhanklik van die posisie op die kabel) eksterne krag per lengte-eenheid word die oplossing eksplisiet aangegee in terme van drie konstantes wat die trekkrag by die oorsprong beskrywe. Hierdie drie konstantes word bepaal deur die randwaardes a, b en c by die ander endpunt, en moet in die algemeen met 'n numeriese metode uit die drie resulterende, gelyktydige, nielineêre vergelykings bereken word. Die resultaat van hierdie werkswyse word met 'n paar toepassings toegelig. Consider an inelastic, perfectly flexible cable with given external forces acting on the total length of the cable. The one end-point is fixed in the origin and the other end-point is anchored at a given point (a;b;c) in space. The resulting configuration of the cable in space can be modelled by a system of non-linear differential equations. In this article it is shown that this continuous model of the cable can always be solved in terms of an integral. In the special case of a constant (i.e. independent of the position on the cable) external force per unit length the solution is given explicitly in terms of three constants that describe the tension at the origin. These three constants are determined by the boundary values a, b and c at the other end-point, and must be calculated in general by a numerical procedure from the three resulting simultaneous non-linear equations. A few applications of this method are shown.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1992-07-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v11i3.538
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 3 (1992); 94-101 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 3 (1992); 94-101 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/538/957
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1992 T. P. Dreyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT