Die eunug in die klassieke mitologie en samelewing

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die eunug in die klassieke mitologie en samelewing Eunuchs in classical mythology and society
 
Creator Retief, F. P. Cilliers, J. F.G.
 
Subject — — — —
Description Die konsep, eunug, wat na ’n gekastreerde persoon (gewoonlik manlik) verwys, het sy oorsprong in die mitologie. Van hier word dit deurgevolg na die Klassieke tydperk. Kastrering vir religieuse redes was deel van godsdiensrituele gekoppel aan verering van aardgodinne en fertiliteit. Die kultusse wat aan die godinne Kubele, Hekate, Atargatis-Dea, Astarte, Artemis en Innana-Ishtar gewy was en wat deur eunugpriesters bedien was, word beskryf. Kastrering vir niereligieuse redes, oorwegend weens sosio-ekonomiese oorwegings, het waarskynlik tydens die 2de millennium v.C. sy oorsprong in Midde-Oosterse lande gehad vanwaar dit teen ongeveer die 5de eeu v.C. na Griekeland, en twee eeue later na Rome uitgebrei het. ’n Oorsig word gelewer van die invloed en rol van die eunug ten tye van die klassieke beskawing. Die sogenaamde “kongenitale eunug” waar hipogonadisme weens ’n aangebore letsel ontstaan, ’n baie seldsame verskynsel, word nie verder bespreek nie. The term eunuch is defined as referring to a castrated person (usually a male) and differentiated from the so-called “congenital eunuch” where hypogonadism is due to gonadal dysfunction from birth. The origins of human castration in creational mythology and castration for religious reasons as part of myths regarding goddesses of earth and fertility are reviewed. Ancient cults involving castrated priests serving goddesses like Cybele, Hecate, Atargatis-Dea, Astarte, Artemis and Innana-Ishtar are described and their later influence on Greece and Rome detailed. Human castration for non-religious socio-economic considerations arose in the Middle East during the 2nd millennium BC and probably reached Greece in the 5th century BC and Rome two centuries later. The role and influence of eunuchs in Classical times are reviewed.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2002-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v21i4.237
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 21, No 4 (2002); 121-128 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 21, No 4 (2002); 121-128 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/237/225
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2002 F. P. Retief, J. F.G. Cilliers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT