Die herleiding van ’n datapuntkonsentrasie - afhanklike gewigsfunksie vir interpolasie na reënval - roosterpuntvelde
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die herleiding van ’n datapuntkonsentrasie - afhanklike gewigsfunksie vir interpolasie na reënval - roosterpuntvelde The construction of a data point concentration dependent weight function for interpolation to rainfall grid fields | |
Creator | Rautenbach, C. J. de W. | |
Description | Verskeie interpolasiealgoritmes is reeds opgestel om homogene roosterpuntvelde uit heterogeen verspreide datawaardes te skep. ’n Tekortkoming in baie van hierdie algoritmes is dat daar aangeneem word dat datapuntkonsentrasies oor die hele roostergebied redelik homogeen is. Die metode vir die herleiding van gewigsfunksies, soos hier bespreek, oorbrug die probleem deur 'n veranderlike in die gewigsfunksie te beskou wat afhanklik is van datapuntkonsentrasies. 'n Reënval-dataveld oor Suid-Afrika word deur die bogenoemde algoritme saamgestel. Waarnemingstasies vir klimatologiese veranderlikes oor Suid-Afrika varieer noemenswaardig in konsentrasie. Daar word aangetoon dat die invloedsfeer van 'n reënval-datawaarde minder gelokaliseerd raak namate die datapuntkonsentrasie afneem. Voorbeelde van hierdie analise word grafies geïllustreer. Several interpolation algorithms have been developed to create homogeneous gridfields from heterogeneously distributed data. A shortcoming in most of these algorithms is the assumption that data field concentrations are fairly homogeneous over the grid field area. The method for constructing the weight functions as discussed here overcomes this problem by including a variable dependent on the concentration of data points in the weight function. A rainfall data field for South Africa is compiled by this algorithm. The concentration of climate stations in South Africa varies significantly. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i4.650 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 168-171 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 168-171 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/650/1179
|
|
ADVERTISEMENT