Vliegintensiteite van kransduiwe (Columba guinea) en sonneblomskade

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Vliegintensiteite van kransduiwe (Columba guinea) en sonneblomskade Flight intensities of rock pigeons (Columba guinea) and sunflower damage
 
Creator Kok, O. B. Kok, A. C.
 
Subject — — — —
Description Daaglikse vliegpatrone van kransduiwe (Columba guinea) in die Bloemfonteinomgewing word deur prominente pieke in die vroee oggend en laat middag gekenmerk. Gedurende die middel van die dag vertoef die voëls gewoonlik in skaduryke rusplekke van gehoue wat op die deurgangroete na en van bewerkte landerye in die onmiddelike omgewing van die stad geleë is. Sonneblom word hoofsaaklik deur kransduiwe, waarvan die plaaslike bevolking op minstens 6OOO geskat word, beskadig. Ondersoek na voelskade aan sonneblom binne 'n straal van 20 km vanaf die middestad beloop tussen 1 en 7% van die potensiële saadopbrengs. Die gereelde jag van kransduiwe word as 'n afskrikmiddel aanbeveel. Daily flight patterns of rock pigeons (Columba guinea) in the Bloemfontein area are characterised by prominent peaks in early morning and late afternoon. During the middle of the day the birds usually rest in shady places of buildings situated en route to and from field crops in the immediate vicinity of the city. Sunflower is damaged mainly by rock pigeons of which the local population was estimated to be at least 6000. Investigations of bird damage to sunflower within a radius of 20 km from the city centre amounts to between 1 and 7% of the potential seed yield. The regular hunting of rock pigeons is recom­mended as a deterrent.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1990-07-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v9i2.454
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 2 (1990); 77-81 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 2 (1990); 77-81 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/454/811
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1990 O. B. Kok, A. C. Kok https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT