Vergelyking van die uitwerking van sedentêre en aktiewe werkomgewings op algehele welstand

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Vergelyking van die uitwerking van sedentêre en aktiewe werkomgewings op algehele welstand The influence of sedentary and active work environments on wellness
 
Creator du Toit, Peet Naicker, Lee-Anne Nortje, Evangeline Kleynhans, Michael Ferreira, Ronél Gericke, Gerda
 
Subject — algehele welstand; sedentêre lewenstyl; aktiewe lewenstyl; fisieke aktiwiteit; bevordering van Gesondheid — —
Description Die begrip welstand het oor die afgelope dekades verander na gelang die lewenstyl van die samelewing met tegnologiese vooruitgang tred gehou het. Die hedendaagse siening is dat welstand in die eerste plek die verantwoordelikheid van die individu self is en bepaal word deur die beoefening van gedrag wat gesondheid bevorder. Daar is verskeie faktore wat bydra tot gesondheid in die sin van ’n individu se gevoel van algehele welstand op die lang termyn. Een van die belangrikstes daarvan is fisieke aktiwiteit, en daar is aansienlike navorsing gedoen om die voordele van ’n fisiek aktiewe lewenstyl te ondersoek. Hierdie navorsingsoorsig gaan van die veronderstelling uit dat die mees akkurate metode om dié voordele te peil, is om ’n aktiewe met ’n sedentêre lewenstyl te vergelyk. Die doel van die oorsig is om die begrip ‘algehele welstand’ te verduidelik en om die voordele van ’n werkomgewing wat fisieke aktiwiteit toelaat en die nadele van ’n omgewing waarin daar hoofsaaklik gesit word uit te lig wanneer dit op die bereiking van algehele welstand aankom. The concept of wellness has changed over the decades with the ever-changing lifestyle of society as it adapts to technological advances. The contemporary view is that wellness is the primary responsibility of the individual and is accomplished by practising health-promoting behaviour. There are various factors that contribute to wellness in the sense of an individual’s long-term sense of overall well-being. One of the most essential factors is physical activity, and there is a large body of research that explores the benefits of a physically active lifestyle. This article is based on the assumption that the most accurate way to measure these benefits are to compare an active with a sedentary lifestyle. The purpose of this review is to clarify the concept of wellness and highlight the benefits of a physically active working environment as opposed to the disadvantages of a sedentary environment in attaining overall wellbeing.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2013-10-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v32i1.768
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 6 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 6 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/768/1427 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/768/1428 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/768/1429 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/768/1426
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2013 Peet du Toit, Lee-Anne Naicker, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Ronél Ferreira, Gerda Gericke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT