Die polsslag as diagnostiese hulpmiddel in die Grieks-Romeinse tye en die Middeleeue
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die polsslag as diagnostiese hulpmiddel in die Grieks-Romeinse tye en die Middeleeue The pulse as diagnostic aid in Graeco-Roman times and the Mediaeval Ages | |
Creator | Retief, Francois P. Cilliers, Louise | |
Description | Die doel van hierdie artikel is om die soeklig te laat val op ’n besondere bydrae tot die geskiedenis van geneeskunde deur antieke geneeshere meer as twee millennia gelede. Vandag word die gebruik van die pols as diagnostiese hulpmiddel as vanselfprekend aanvaar, maar die feit dat dokters die polsslag in die Grieks-Romeinse tye, en die Middeleeue, toe so min nog bekend was omtrent fisiologie en veral die kardiovaskulêre stelsel, kon gemeet het om siektes te diagnoseer, evalueer en behandel, is werklik merkwaardig. As sodanig is dit ’n voorloper van die moderne meting van die polsslag, alhoewel dokters vandag natuurlik veel gesofistikeerder wyses het om siektes te diagnoseer. The aim of this article is to highlight a particular contribution in the history of medicine made by ancient physicians more than two millennia ago. In modern times the taking of the pulse as clinical tool is self-evident, but the fact that doctors in Graeco-Roman times and the Medievel Ages, when so little was known of physiology and especially of the cardiovascular system, could measure the pulse beat to diagnose, evaluate and treat diseases, is quite remarkable. As such it is a forerunner of the modern taking of the pulse, though physicians today have more sophisticated ways to detect illnesses. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-05-27 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v32i1.371 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/371/717
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/371/718
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/371/719
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/371/716
|
|
ADVERTISEMENT