Simulasie van veilige projektielbewapening deur vliegwieltipe aanslagbuise
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Simulasie van veilige projektielbewapening deur vliegwieltipe aanslagbuise Dynamic simulation of flywheel-type fuses | |
Creator | Office, Editorial | |
Description | 'n Neusbuis word as aanslagbuis gebruik om ’n projektiel wat van ’n granaatwerper afgevuur word, te bewapen. 'n Neusbuis wat gebruik maak van 'n vliegwiel as meganisme wat deur vlugtyd of -afstand van die projektiel beheer word, is in konsep ontwikkel. As gevolg van eenvoud van werking en konstruksie word hoë betroubaarheid verwag. Die dinamiese gedrag van al die komponente van die vliegwieltipe neusbuis is wiskundig gemodelleer. 'n Simulasiepakket is ontwikkel, wat al die verskillende wiskundige modelle koppel. Deur die begin- en randwaardes kwantitatief te definieer, kan die gedrag van die projektiel, vliegwiel en ander komponente deurlopend vir afvuur- en vlugtoestande bereken word. Rounds of ammunition are normally armed with a fuse. In this study, a fuse is developed which uses a flywheel-type mechanism controlled by time or distance. Due to its simplicity of operation and construction, the concept is expected to have high reliability. The dynamic response of all the components of this flywheel-type fuse is mathematically modelled. Simulation software was developed which connects the mathematical models of the various components. With the definition of boundary values, the response of the projectile, flywheel and other components can be determined continuously for firing and in-flight conditions. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i2.636 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 69-77 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 69-77 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/636/1151
|
|
ADVERTISEMENT