Energieverlies deur nie-fekale en fekale uitskeiding van die mariene elasmobranch Rhinobatos annulatus (Muller & Henle, 1841)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Energieverlies deur nie-fekale en fekale uitskeiding van die mariene elasmobranch Rhinobatos annulatus (Muller & Henle, 1841) Energy loss via nonfaecal and faecal excretion in the marine elasmobranch Rhinobatos annulatus (Muller & Henle, 1841) | |
Creator | du Preez, H. H. | |
Description | Die nie-fekale en fekale uitskeiding van die sandhaai Rhinobatos annulatus is teen 15° C en 20° C ondersoek. Nie-fekale stikstof wat deur uitgehongerde en gevoerde sandhaaie uitgeskei is, bestaan hoofsaaklik uit ammoniak-N {60%) en ureum-N (36%). Die uitskeidingstempo's van ammoniak-N is nie deur temperatuur beïnvloed nie, maar gevoerde sandhaaie het statisties beduidend meer as uitgehongerde sandhaaie uitgeskei. The nonfaecal and faecal excretion of the sandshark Rhinobatos annulatus were investigated at 15° C and 20° C. Nonfaecal nitrogen excreted by starved and fed sandsharks consisted mainly of ammonia-N (60%) and urea-N (36%). Ammonia-N excretion rates were temperature independent with the excretion rate of fed sandsharks significantly higher than those of starved sandsharks. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1990-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v9i3.463 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 124-129 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 124-129 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/463/829
|
|
ADVERTISEMENT