Elektromagnetiese modelle vir elektriese spoorbaanstelsels
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Elektromagnetiese modelle vir elektriese spoorbaanstelsels Electromagnetic models for electric track circuit systems | |
Creator | Steyn, B. M. van Wyk, J. D. | |
Description | By die bestudering en die ontwerp van spoorstroombane is betroubare elektromagnetiese modelle van kardinale belang. Hieronder is modelle vir die bestudering van die werking van die verskillende tipes spoorstroombane, sowel as modelle vir die berekening van die invloed van steurings op die spoorstroombaan. Enige van hierdie modelle het egter ’n aantal insette, wat as bekend beskou word, nodig. Die vermaanste hiervan is die primêre transmissielynkonstantes van die spoorbaan en die verspreiding van trekkragstrome in die spore. Modelle wat vir hierdie parameters gevind is, word bespreek voordat daar oorsigtelik na sekere van die genoemde spoorstroombaanmodelle gekyk word. The use of electromagnetic models is very expedient when railway track circuits are designed or when their operation is being studied. These electromagnetic models include models for performance analysis of the different types of track circuits as well as models used to study the effect of electromagnetic interference. Before these models can produce useful results they all require accurate input parameters. These parameters include the transmission line parameters of the track and the traction current distribution along the length of the track. Models that have been developed for these parameters are presented in this paper, together with an overview of the available track circuit models. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1997-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v16i2.668 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 86-95 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 86-95 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/668/1218
|
|
ADVERTISEMENT