Verbeterde voorgeboortesorg by Tygerberg Hospitaal
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Verbeterde voorgeboortesorg by Tygerberg Hospitaal Improved antenatal care at Tygerberg Hospital | |
Creator | Odendaal, H. J. | |
Description | Omdat die perinatale mortaliteitskoers van Kaapse Kleurlinge, wat deur Tygerberg Hospitaal bedien word, ’n bron van groot bekommernis was, is verskeie navorsingsprojekte aangepak am die probleem te ondersoek. Eerstens is drie onafhanklike studies aangepak om die oorsake van perinatale sterftes vas te stel. Abruptio placentae en voortydse kraam was die hoofoorsake. Hierna is verskeie studies gedoen om risikofaktore vir abruptio placentae vas te stel en om fetale nood as gevolg van abruptio placentae vroeg te probeer diagnoseer. Terselfdertyd is ook probeer om voorgeboortesorg en fetale evaluering te verbeter. Alle toepasbare bevindinge van navorsingsprojekte is onmiddellik in die praktyk toegepas. Aansienlike daling in die perinatale mortaliteitskoers van pasiënte met erge pre-eklampsie is bewerkstellig. Daar was ook ’n daling in die algehele perinatale mortaliteitskoers. Because the high perinatal mortality rate of Cape Coloured patients served by Tygerberg Hospital was of great concern, we initiated several research projects to address this problem. At first we planned three separate studies to ascertain the causes of perinatal deaths. Abruptio placentae and preterm labour were identified as the two most common causes. Several studies were then done to assess risk factors for abruptio placentae and to establish how foetal distress due to abruptio placentae could be detected earlier. At the same time we also concentrated on improving our antenatal care and foetal assessment. All relevant findings of our research projects were immediately implemented clinically. A marked decrease in the perinatal mortality rate of patients with severe pre-eclampsia was achieved, as well as a decline in the overall rate. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1994-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v13i3.588 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 3 (1994); 81-87 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 3 (1994); 81-87 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/588/1056
|
|
ADVERTISEMENT