Hemofilie onder die nasate van koningin Victoria
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Hemofilie onder die nasate van koningin Victoria Haemophilia amongst the descendants of Queen Victoria. | |
Creator | Retief, Francois P. Wessels, André Cilliers, Johan F.G. | |
Description | Hierdie studie bespreek die uitwerking van die sogenaamde Victoriaanse hemofilie op Europese koningshuise gedurende die negentiende en twintigste eeu. Hemofilie as molekulêre defek word verduidelik en die kliniese beeld van die siekte word aangedui. ’n Bespreking van toepaslike terapeutiese ingrepe volg. Dan word ’n historiese oorsig verskaf van die verspreiding van Victoriaanse hemofilie vanaf koningin Victoria (Britse monarg, 1837–1901) via sommige van haar dogters na ander lede van die Britse koningshuis en ook na die Duitse, Russiese en Spaanse koningshuise. Elf bevestigde gevalle van hemofilie onder lede van koningin Victoria se nageslag word vermeld, asook drie ander moontlike gevalle van die siekte. Die effek van hemofilie op die verloop van die geskiedenis word ook ondersoek. This study discusses the impact of ‘Victorian haemophilia’ on the royal houses of Europe during the 19th and 20th centuries. Haemophilia as a molecular defect is explained and the clinical picture of the condition is indicated. Applicable therapeutic interventions also receive attention. Next, an historical review is provided of how ‘Victorian haemophilia’ spread from Queen Victoria (British monarch, 1837–1901) via some of her daughters to other members of the British royal family and also to the royal houses of Germany, Russia and Spain. Eleven confirmed cases of haemophilia amongst the descendants of Queen Victoria are mentioned, as well as three other possible cases. The effect of haemophilia on the course of history is also investigated. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-03-04 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v32i1.341 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/341/624
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/341/625
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/341/626
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/341/623
|
|
ADVERTISEMENT