Die rol en verantwoordelikheid van die Departement van Landbou en Watervoorsiening ten opsigte van landbounavorsing by tersiêre opleidingsinstansies

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die rol en verantwoordelikheid van die Departement van Landbou en Watervoorsiening ten opsigte van landbounavorsing by tersiêre opleidingsinstansies Role and responsibility of the Department of Agriculture and Water Supply in and for agricultural research at tertiary education institutions
 
Creator van der Merwe, F. J.
 
Subject — — — —
Description Oor die afgelope negentig en meer jare, d.w.s. sedert die stigting van die eerste landboukollege wat deur die Staat befonds is, het die Departement van Landbou onder verskillende benaminge, ’n onontbeerlike rol in die ondersteuning van landbounavorsing by tersiêre instellings gespeel. Die Departement se direkte betrokkenheid by universiteitsfakulteite is in 1973 gestaak toe genoemde fakulteite ten voile by die universiteite ingelyf is. Die Departement van Landbou en Watervoorsiening met sy omvangryke eie navorsingsvermoë, het ongetwyfeld ’n wesentlike belang in die welvaart van tersiêre instellings vir die opleiding van hoëvlakmannekrag wat benodig word vir die navorsingstaak. Die Departement se huidige direkte en indirekte ondersteuning van navorsing by universiteitsfakulteite word gedoen in die vorm van gesekondeerde navorsers en die befondsing van nagraadse studies, asook die inisiëring en finansiële ondersteuning van navorsingskontrakte deur universiteitspersoneel en die onlangse uitbreiding van die fasiliteite vir navorsingsgenote wat gemik is op nouer samewerking met en onderskraging van tersiêre instellings. Over the past ninety-odd years i.e. ever since the establishment of the first government funded agricultural college, the Department of Agriculture, under its different titles, played an indispensable role in support of agricultural research at tertiary institutions. However, its direct involvement with university faculties was terminated in 1973 when the faculties were fully incorporated into the universities. Undoubtedly the Department has a vital interest in the well-being of tertiary institutions for the training of high level manpower needed to fulfil its research mandate. At present its indirect and direct support of research at university faculties is in the form of researchers seconded and funded for post-graduate studies, the initiation and funding of research contracts by university personnel and the recent expansion of its facility for research fellowships aimed at closer cooperation with and support for tertiary institutions.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1989-03-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v8i2.874
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 77-81 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 77-81 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/874/1822
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1989 F. J. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT