Nuwe insigte oor Kaapvaalse geologic en mineraalbronne spruit uit ’n rigoristiese komontledingsmetode

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Nuwe insigte oor Kaapvaalse geologic en mineraalbronne spruit uit ’n rigoristiese komontledingsmetode New insights into Kaapvaal geology and mineral potential gained from a rigoristic method of basin analysis
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — — — —
Description Onlangse navorsing en ervaring in die metodiek soos op die oliesoektog toegepas, wys dat dit nie moontlik is om die geologiese geskiedenis van ’n gebied soos die Kaapvaal te ontrafel sonder om al die rolspelende gebeure in hulle juiste tydsorde teenoor die stratigrafiese kolom te plaas nie. Al die faktore kan nie in ’n beperkte omgewing gevind word nie, daarom is dit nodig om sever as moontlik lateraal in ’n geologiese provinsie melodies na hulle te soek. Die dissipline van ’n bepaalde prosedure soos in episodiese en geochronometriese tabelle weergegee, is noodsaaklik sodat die daaropvolgende ontledings en interpretasies gebalanseerd bly. Daarsonder is reeds duur foute begaan. Attempts to derive the geohistory of the Kaapvaal Province without a scientifically disciplined methodology incorporating all the relevant events in their correct interactive temporal relationships have led to costly errors. Episodic charts record all other events against a chronostratigraphic column converted from a lithostratigraphic equivalent employing sequence stratigraphic techniques. Geochronometric charts transform the relative sequence so derived into an approximation of real time, by means of isotopic age dating of marker beds. The predictive power of these charts enables both research and mineral exploration to be goal-orientated.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1996-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v15i3.645
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 131-133 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 131-133 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/645/1169
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1996 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT