Die opleiding van persone uit benadeelde groepe in rekenaargebruik: Is die agterstand nie té groot om te oorbrug nie?

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die opleiding van persone uit benadeelde groepe in rekenaargebruik: Is die agterstand nie té groot om te oorbrug nie? Training people from disadvantaged groups in computer use: Is the backlog not too big to overcome?
 
Creator Blignaut, Pieter Dednam, Engela Beelders, Tanya
 
Subject — — — Digitale onderskeid; Inligtings- en Kommunikasietegnologie; voorheen benadeelde gemeenskappe; rekenaargebruik; woordverwerking
Description Die digitale onderskeid is tegelyk ’n kwessie van toegang tot tegnologie en die vermoë om dit te gebruik. Daar bestaan verskeie inisiatiewe om Inligtings- en Kommunikasietegnologie (IKT) in openbare plekke in Suid-Afrika te plaas, maar die vraag ontstaan of mense in staat sal wees om dit doeltreffend te gebruik. Is die agterstand met betrekking tot algemene onderwys en opleiding nie so groot dat mense van benadeelde gemeenskappe nie in rekenaargebruik opleibaar is nie? Hierdie artikel is ’n weergawe van die ervaring en waarnemings van instrukteurs gedurende ’n opleidingskursus in woordverwerking vir persone uit sulke gemeenskappe. ’n Interaksiemodel wat gebruikers- en koppelvlakbeperkinge in verband bring met die struikelblokke wat dit tot gevolg het, dien as raamwerk vir die bespreking. Dit is duidelik dat die meeste struikelblokke wat kursusgangers ervaar het, hulle oorsprong in gebrekkige blootstelling aan tegnologie het – ’n beperking wat met oefening en deursettingsvermoë oorkom kan word. Genoegsame oefening kan ook sommige van die effekte van die sielkundige en kognitiewe beperkinge, soos rekenaarangs, navigasieprobleme en konseptualisering van hiërargieë, verlig. Genoeg blootstelling kan ook daartoe lei dat ’n gebruiker konsepte begin verstaan wat nie in sy/haar moedertaal verduidelik kan word nie. The digital divide is both a matter of having access to technology and being able to use it. There are several initiatives to roll out Information and Communication Technology (ICT) in public places in South Africa, but the question arises as to whether people will be able to use it effectively. Is the backlog with regard to general education and training not so insurmountable that people from disadvantaged communities are not educable for computer usage? This paper reports on the experiences and observations of instructors during a word processing training course for people from such communities. An interaction model that incorporates user and interface limitations with the difficulties experienced, serves as framework for the discussion. It became clear that most of the difficulties that attendees experienced were related to lack of technological experience, a limitation that can be eliminated through practice and perseverance. Enough practice might also result in an attenuation of the effects of some psychological limitations.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2007-09-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v26i3.135
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 3 (2007); 216-238 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 3 (2007); 216-238 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/135/106
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2007 Pieter Blignaut, Engela Dednam, Tanya Beelders https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT