Elektronpresipitasie in die bo-atmosfeer te Sanae

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Elektronpresipitasie in die bo-atmosfeer te Sanae Electron precipitation into the upper atmosphere at Sanae
 
Creator Stoker, P. H.
 
Subject — — — —
Description Liguitstraling vanaf auroras word veroorsaak deur botsingsprosesse van elektrone met atmosferiese bestanddele in die E - en F - lae van die ionosfeer, hoofsaaklik bo 100 km hoogte. Dit volg uit studies van spektraallyne van auroras. Die absorpsie van omtrent tien meter golflengte kosmiese radioruis vind oorwegend onder 90 km hoogte plaas. Hierdie waarnemings wat met riometers gedoen word, is die gevolg van ’n toename in elektrondigthede in die ionosferiese D - laag. Omdat uitstraling en absorpsie deur presipiterende elektrone in verskillende energiegebiede veroorsaak word, kan uit gelyktydige waarnemings van aurorauitstraling en aurora-absorpsie inligting omtrent die spektrum en veranderinge in die spektrum van invallende elektrone afgelei word. In hierdie artikel word korrelasiestudies in tyd en in ruimtelike uitgebreidheid van auroragebeurtenisse bespreek. Die studie is te Sanae, Antarktika, moontlik gemaak deur die gebruik van hoëtegnologie met vinnige monstering van syferdata vanaf beeldriometers met smal kykrigtings en TV-stelsels met lae ligvlakke. Auroral light emissions are due to collisional processes of electrons with atmospheric constituents and occur primarily above 100 km in the ionospheric E- and F-layers, according to studies on excitation of emission lines. The absorption of about ten metre wavelength cosmic radio noise energy, as observed by riometers, occurs mainly below 90 km due to an increase of electron concentration in the ionospheric D-layer. Because auroral luminosity and auroral absorption are produced mainly by electrons in different energy regions, simultaneous observations will provide information on the energy spectrum of the incident electrons and on spectral changes of these precipitating electrons during auroral events.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1995-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v14i3.613
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 3 (1995); 78-84 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 3 (1995); 78-84 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/613/1105
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1995 P. H. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT