Die verband tussen die ontwerp en prestasie van seilplanke

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die verband tussen die ontwerp en prestasie van seilplanke Relationships between the design and performances of sailboards
 
Creator Kriel, K. F.
 
Subject — — — —
Description Ontwerpe en prestasies van 175 van die nuutste seilplanke, soos in die literatuur vermeld en op die mark, is statisties ontleed am vas te stel of die bewerings wat ontwerpers en vervaardigers oor die prestasie van hulle ontwerpe maak, werklik waar is. Terselfdertyd word die omvangryke meningsverskille van ontwerpers en vervaardigers ook onder die loep geneem. Die verskillende vorms is in verband gebring met prestasie ten opsigte van erg windop, windop, 90° met die wind, 120° windaf, windafdraaivermoë en prestasie in ligte-, medium- en sterkwindsnelhede. Statistiese analises deur middel van verskillende stadiums van meervoudige regressie het aan die lig gebring dat die verskillende vorms van seilplanke kollektief tot 59% bygedra het in die verklaring van die variansie van sekere aspekte van prestasie. The shapes and performances of the 175 most recently designed sailboards recorded by testers in different sailboard magazines are statistically correlated to establish whether shapes are in fact responsible for performances as claimed by designers and manufacturers. Different shapes are correlated with different aspects of performance, namely up-wind, reach, broad reach, light- wind performance, medium-wind performance, strong-wind performance and jibes. Statistical analysis by means of different stages of multiple regression showed that different shapes of board collectively contributed in some cases to explaining up to 59% of the variance between certain types of performance.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1992-07-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v11i3.542
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 3 (1992); 115-122 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 3 (1992); 115-122 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/542/965
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1992 K. F. Kriel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT