Strategieë om die implementering van die Suid-Afrikaanse professionele leergemeenskapmodel te bevorder

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Strategieë om die implementering van die Suid-Afrikaanse professionele leergemeenskapmodel te bevorder Strategies for a smooth implementation of the South African professional learning community model
 
Creator van Staden, Christina J. Mentz, Elsa
 
Subject Tegnologie in die Onderwys, deurlopende professionele ontwikkeling van onderwysers, Leer 2.0-tegnologie, rekenaargesteunde leer Sosiale Netwerk Analise ; Deurlopende Professionele Ontwikkeling van Onderwysers ; Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk vir Onderwyseropleiding en -ontwikkeling in Suid-Afrika ; professionele leergemeenskappe — —
Description Die Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk vir Onderwyseropleiding en -ontwikkeling in Suid-Afrika 2011–2025 vereis dat vakverwante professionele leergemeenskappe tussen 2011 en 2017 op skool- en distriksvlak gevestig word. Die doel daarvan is om onderwysers van geleenthede te voorsien om hul eie leerbehoeftes te identifiseer en te vervul. Slegs sommige van die Distriksonderwysersontwikkelingsentra wat as vergaderplekke moet dien, hoef egter teen 2025 gereed te wees. Die gaping tussen beleid en die implemetering daarvan kan die vestiging van professionele leergemeenskappe rem en selfs verhoed. Drie implementeringsprobleme wat die professionele leergemeenskapmodel op die berugte onderwyshervormingsiklus kan stuur, word geïdentifiseer ten einde strategieë aan die hand te doen om die probleme op te los. Die ondersoek het tot die voorstel gelei dat ’n gekoördineerde benadering noodsaaklik geword het ten einde te verhoed dat die professionele leergemeenskapmodel die prooi van die berugte onderwyshervormingsiklus word. The Integrated Strategic Planning Framework for Teacher Training and Development in South Africa 2011–2025 requires that subject-related professional learning communities should be established widely between 2011 and 2017. However, only some of the District Teacher Development Centres that are intended to provide meeting places need to be up and running by 2025. The gap between policy and implementation can impede or even prevent the establishment of professional learning communities. Three implementation problems were identified that could catapult the professional learning community model into the infamous education reform cycle, and strategies are proposed for a smooth implementation. It is proposed that a coordinated strategy be followed to prevent the South African professional learning community model falling prey to the reform cycle.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor Geen —
Date 2014-03-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — Sosiale netwerk analise — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v33i1.776
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 33, No 1 (2014); 8 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 33, No 1 (2014); 8 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/776/1788 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/776/1789 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/776/1790 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/776/1787
 
Coverage Suid-Afrika Huidig Suid-Afrikaanse onderwysers — — —
Rights Copyright (c) 2014 Christina J. van Staden, Elsa Mentz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT