Sanitêre ingenieurswese en legioensiekte

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Sanitêre ingenieurswese en legioensiekte Sanitêre ingenieurswese en legioensiekte
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — — — —
Description In 1976 het sowat 200 van die 4 000 deelnemers aan die jaarlikse byeenkoms van die “American Legion” (’n vereniging vir oudsoldate) in Philadelphia longontsteking opgedoen en bykans 30 het gesterf. In die longe van die betrokkenes is ’n verwekker gevind wat reeds vir ’n geruime tyd bekend was en sowat tien jaar tevore met ’n longsiekte in verband gebring is, maar wat tot dusver nog nie ondersoek is nie. Die verwekker is toe die naam “legionella pneumophila” gegee en die siekte het bekend geword as “legioensiekte”. In 1976 het sowat 200 van die 4 000 deelnemers aan die jaarlikse byeenkoms van die “American Legion” (’n vereniging vir oudsoldate) in Philadelphia longontsteking opgedoen en bykans 30 het gesterf. In die longe van die betrokkenes is ’n verwekker gevind wat reeds vir ’n geruime tyd bekend was en sowat tien jaar tevore met ’n longsiekte in verband gebring is, maar wat tot dusver nog nie ondersoek is nie. Die verwekker is toe die naam “legionella pneumophila” gegee en die siekte het bekend geword as “legioensiekte”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1996-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v15i4.654
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 181-182 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 181-182 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/654/1187
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1996 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT