’n Evaluering van die welstand onder werknemers van ’n mediesefondsmaatskappy in Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Evaluering van die welstand onder werknemers van ’n mediesefondsmaatskappy in Suid-Afrika An evaluation of the state of wellness amongst medical aid company employees in South Africa
 
Creator Naicker, Lee-Anne Nortje, Evangeline Kleynhans, Michael Stander, Andre Hlophe, Yvette Ferreira, Ronél van Schoor, Albert Buys, Rina Alummootill, Sajee Theron, Joji Joubert, Annie du Toit, Peet
 
Subject — — — —
Description Huidige navorsing op die gebied van welstand in die werkplek is gefragmenteer en vereis ’n holistiese, geïntegreerde en stelselmatige begrip van werknemerwelstand sodat gesondheiden welstandsorg doeltreffend bestuur kan word. Die toenemende las van nie-oordraagbare toestande in Suid-Afrika beklemtoon die noodsaaklikheid van voorkomingstrategieë soos welstandprogramme. Die werkomgewing bied ’n ideale plek, aangesien ’n groot deel van die bevolking geteiken word, insluitende diegene wie se lewenstyl verbeter moet word. Hierdie studie is dus daarop gemik om verskeie gesondheid- en welstandkomponente onder werknemers van ’n mediesefondsmaatskappy te evalueer in ’n poging om risikogebiede te identifiseer wat verdere ingryping vereis. Die deelnemers het bestaan uit 140 werknemers van ’n mediesefondsmaatskappy wat ten minste 40 h per week werk. Hulle is onderwerp aan ’n welstandassesseringsbattery bestaande uit antropometrieke, gesondheidverwante en fisieke kapasiteitmetings. Die resultate toon dat ingryping nodig is betreffende alkohol- en dwelmgebruik, dieetgewoontes, hartgesondheid, liggaamsamestelling, spieruithouvermoë, kardiorespiratoriese uithouvermoë en individuele persepsies van die maatskappy. Dié studie het resultate opgelewer wat die bevindings van baie vorige navorsing op hierdie gebied staaf. Die trefwydte van welstandprogramme op die Suid-Afrikaanse bevolking is egter beperk. Die sukses van welstandprogramme wat fisieke aktiwiteit beklemtoon, is goed gedokumenteer in hoë-inkomstelande, met bewys van die ekonomiese voordele en opbrengs op belegging. Gevolglik word daar aangevoer dat die toepassing van welstandprogramme ’n positiewe uitwerking op die Suid-Afrikaanse werkmag sal hê. Current research in the area of wellness in the workplace is fragmented and requires a holistic, integrated and systemic understanding of employee wellness in order for health and wellness care to be effectively managed. The growing burden of noncommunicable conditions in South Africa highlights the necessity for prevention strategies such as wellness programmes to be implemented. The workplace provides an ideal setting as a large proportion of the population will be targeted, including those who require lifestyle improvement. Therefore this study sought to evaluate various health and wellness components among employees of a medical aid company in an attempt to identify risk areas which require further intervention. Participants were 140 employees of a medical aid company who work a minimum of 40 h per week and who were subjected to a wellness assessment battery, consisting of anthropometrical, health-related and physical capacity measurements. The results indicate that intervention is required in terms of alcohol and drug usage, dietary habits, heart health, body composition, muscular endurance, cardiorespiratory endurance, and individual perceptions towards the company. This study produced results which corroborate the findings of a great deal of previous research in this field. However, the scope for applying wellness programmes to the South African population is limited. The success of wellness programmes which emphasise physical activity has been well documented in high-income countries, with evidence of economic benefits and return on investment. And so it is proposed that implementation of wellness programmes will have a positive effect on the South African workforce.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2015-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v34i1.1213
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 34, No 1 (2015); 7 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 34, No 1 (2015); 7 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1213/2810 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1213/2811 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1213/2812 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1213/2809
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2015 Lee-Anne Naicker, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Andre Stander, Yvette Hlophe, Ronél Ferreira, Albert van Schoor, Rina Buys, Sajee Alummootill, Joji Theron, Annie Joubert, Peet du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT