Dobbelstrategieë vir toevalsrye
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Dobbelstrategieë vir toevalsrye Gambling strategies for random sequences | |
Creator | Davie, George | |
Description | Dit is ’n algemene opvatting dat dit nie moontlik is om suksesvol te dobbel teen ’n toevalsry (of aleatoriese ry) van nulle en ene nie. Ons gebruik idees van Kolmogorov-kompleksiteit om hierdie opvatting te bevraagteken. Ons wys dat alhoewel daar geen algoritme is waarmee ons ’n onbeperkte hoeveelheid geld kan wen teen ’n algoritmiese toevalsry nie6, is daar wel vir elke so ’n ry ’n dobbel strategie waarmee ons enige gewenste bedrag kan wen deur met ’n voorafbepaalbare bedrag ’n eenvoudige verdubbelingstrategie uit te voer. Ons kan ook dieselfde strategie gebruik om ’n onbeperkte hoeveelheid geld te wen, in die geval moet ons herhaaldelik geld rentevry kan leen. There is a general consensus that it is not possible to gamble successfully against a random se-quence. This consensus is based on results from probability theory that all gambling systems arein some sense futile and the idea that at any stage of the sequence, the next outcome is entirelyunpredictable. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2010-01-13 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v29i1.3 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 29, No 1 (2010); 10-19 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 29, No 1 (2010); 10-19 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/3/3
|
|
ADVERTISEMENT