Perspektief vir genestelde klimaatmodellering oor suidelike Afrika
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Perspektief vir genestelde klimaatmodellering oor suidelike Afrika Perspective for nested climate modelling over southern Africa | |
Creator | Engelbrecht, F. A. | |
Description | Die klimaat van suidelike Afrika word wesenlik beïnvloed deur mesoskaal-sirkulasiepatrone wat nie na wense gesimuleer word deur globale atmosferiese algemene sirkulasiemodelle (AASM'e) nie. Die tegniek van genestelde klimaatmodellering (GKM), maak gebruik van hoëroosterresolusie-beperkte-areamodelle (BAM’e) am klimaatsimulasies van die mesoskaal te verkry uit oorwegend sinoptiese skaal-AASM-resultate. The climate of southern Africa is fundamentally affected by mesoscale circulation patterns that are not adequately simulated by global atmospheric general circulation models (AGCMs). The technique of nested climate modelling (NCM) utilises high-resolution limited area models (LAMs) to obtain climate simulations of the mesoscale from essentially synoptical scale AGCM results. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-07-15 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v19i2.744 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 2 (2000); 47-51 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 2 (2000); 47-51 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/744/1362
|
|
ADVERTISEMENT