Bees Spongiforme Enkefalopatie (BSE, Malkoeisiekte)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Bees Spongiforme Enkefalopatie (BSE, Malkoeisiekte) Bovine Spongiform Encephalopathy (BSE, Mad Cow Disease) | |
Creator | Bruckner, G. K. | |
Description | Malkoeisiekte of BSE (Bees Spongiforme Enkefalopatie) het in Suid-Afrika, soos in die res van die wêreld, oornag 'n huishoudelike bekende naam geword. 'n Internasionale histerie is ontketen toe dit bekend geword het dat daar 'n moontlikheid bestaan dat mense ’n dodelike variant van die siekte wat by beeste in Brittanje gediagnoseer is, kan opdoen deur die eet van besmette beesvleis. ’n Internasionale verbod op die invoer van beesvleis vanaf die Verenigde Koninkryk is deur die Europese Unie in Maart 1996 ingestel wat nie net die veebedryf in die Verenigde Koninkryk lamgele het nie, maar ook ’n wêreldwye weerstand by verbruikers laat posvat het teen die eet van beesvleis. Mad Cow Disease or BSE (Bovine Spongiform Encephalopathy) became a household name internationally and also in South Africa. International hysteria resulted following reports of a possible link between a disease diagnosed in cattle in Britain and a variant of the disease diagnosed in humans after the presumed ingestion or contact with meat from infected cattle. The European Union instituted a ban on the importation of beef from the United Kingdom during March 1996 that had a severe effect on the beef industry in the UK and also resulted in a world wide consumer resistance against beef consumption. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1997-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v16i1.663 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 1 (1997); 48-52 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 1 (1997); 48-52 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/663/1205
|
|
ADVERTISEMENT