Snuitkewers in die dieet van die witvlerkkorhaan: meer as net voedsel?
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Snuitkewers in die dieet van die witvlerkkorhaan: meer as net voedsel? Curculionids in the diet of the white-quilled korhaan: more than just food? | |
Creator | Kok, O. B. Louw, S.v.d. M. Kok, A. C. | |
Description | Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voëls as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droë massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul. Analyses of 326 white-quilled korhaan (Eupodotis afraoides) stomach contents collected in the Free State and Northern Cape over a period of 20 years (1984-2004) showed this species to be a mixed feeder concentrating mainly on insects. Based on dry mass prey items of the Isoptera and Coleoptera form the bulk of the diet. According to frequency of occurrence coleopterans, more specifically members of the family Curculionidae, are utilised most often. Indications are that the curculionids, owing to their size and relative hardness of the exoskeleton, fulfil an accessory function with regard to the physical breakdown of coarse food items in the muscular stomach. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2005-09-23 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v24i4.180 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 118-123 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 118-123 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/180/149
|
|
ADVERTISEMENT