’n Analise van enkele veranderlikes wat die wiskundeprestasie van Tswanasprekende leerders beïnvloed

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Analise van enkele veranderlikes wat die wiskundeprestasie van Tswanasprekende leerders beïnvloed An analysis of some factors that influence Tswana-speaking learners’ achievement in mathematics
 
Creator Maree, J. G.
 
Subject — — — —
Description Ontoereikende prestasie in wiskunde is ’n verskynsel wat besonder algemeen voorkom en navorsers is dit eens dat die probleem veral by swart leerders kritieke afmetings aanneem. Die Tswanaleerders in die Mafikeng-streek bevind hulle in ’n opvoedingsituasie wat nie altyd vir optimale verwerkliking van hul persoonsmoontlikhede bevorderlik is nie. Een moontlike uitkoms van hierdie situasie is ontoereikende prestasie in wiskunde. Die doel van die onderhawige studie is onder meer die verkenning van die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek se ontoereikende prestasie in wiskunde. Dit is gedoen deur die inskakeling van ’n Diagnostiese Toets en ’n Leerdervraelys waarmee die kognitiewe en affektiewe fasette van die Tswanaleerder se prestasie in wiskunde gemeet is. ’n Remediëringstrategie wat spesifiek gerig is op die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek is vervolgens saamgestel. Inadequate achievement in mathematics is a common phenomenon, especially among black learners where the problem is becoming critical. Tswana learners in the Mafikeng region find themselves in an educational situation that does not always promote the optimal actualisation of their personal potential. An outcome of this situation is inadequate achievement in mathematics. The aim of this study has inter alia been the exploration of the inadequate achievement in mathematics of Tswana learners in the Mafikeng region by administering a Diagnostic Test and a Learner Questionnaire. The cognitive and affective facets of the Tswana learner’s achievement in mathematics were measured. A remedial strategy specifically aimed at the Tswana learner in the Mafikeng region was subsequently devised.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2003-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v22i2/3.213
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 2/3 (2003); 61-68 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 2/3 (2003); 61-68 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/213/185
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2003 J. G. Maree https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT