Die toepassing van wasige logika in industriële beheerstelsels

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die toepassing van wasige logika in industriële beheerstelsels The implementation of fuzzy logic in industrial controllers
 
Creator Shaw, I. S.
 
Subject — — — —
Description Die teorie van wasige versamelings is ’n metodologie vir die hantering van kwalitatiewe, nie-eksakte, onakkurate inligting op 'n sistematiese en rigoristiese wyse. Konvensionele beheertegniese benaderings verg 'n wiskundige model van die proses of stelsel onder beheer. Ingeval 'n presiese kennis van die prosesdinamika nie heskikhaar is nie, of die proses baie kompleks, nieliniêr, of bykans onbekend is, lewer konvensionele tegnieke geen bevredigende resultate nie en moet menslike beheeroperateurs nog steeds gebruik word. In teenstelling neem wasige logika die opgesomde empiriese kundigheid van menslike operateurs wat in kwalitatiewe, onakkurate wyse uitgedruk is en gebruik dit. Dus verteenwoordig wasige logika 'n praktiese benadering tot realistiese en komplekse industriële beheerprobleme, soos bewys deur sy wydverspreide sukses. Die algemene eienskappe van wasige beheerders is bewys deur middel van 'n eksperimentele opstelling, waardeur ’n waardevolle insig verkry is in die ontwerpmetodiek en sy beperkings.Gedurende byna sewe jaar van navorsingsaktiwiteite met betrekking tot wasige logika aan die RAU, is daar ’n poging aangewend om 'n Afrikaanse terminologie in hierdie belangrike gebied van moderne intelligente beheerteorie te vestig. In hierdie artikel word dié terminologie gebruik vir kommentaar deur die lesers. The theory of fuzzy sets is a methodology for the handling of qualitive, inexact, imprecise information in a systematic and rigorous way. Conventional control approaches require a mathematical model of the process or system to be controlled. However, when an accurate knowledge of the process dynamics is not available, or the process is highly complex or non­ linear, conventional techniques do not give satisfactory results and human control operators must still be used. In contrast, fuzzy logic captures and utilizes the accumulated empirical know-how of human operators expressed in qualitative, inexact, imprecise ways.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1995-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v14i2.608
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 2 (1995); 55-65 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 2 (1995); 55-65 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/608/1095
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1995 I. S. Shaw https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT