Skedulering van gade-vermydende gemengde - dubbels rondomtalie - tennistoernooie

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Skedulering van gade-vermydende gemengde - dubbels rondomtalie - tennistoernooie Scheduling spouse - avoiding mixed doubles round - robin tennis tournaments
 
Creator Burger, A. P. van Vuuren, J. H.
 
Subject — — — Gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi; Latynse vierkant
Description By die opstel van ’n gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi van orde n worddaar gesoek na ’n spelskedule waarvolgens n getroude pare op s´ o ’n manier in gemengde-dubbelstennispotte kragte meet dat geen speler saam met sy/haar eggenoot in ’n span afgepaar word nie,geen speler teen sy/haar eggenoot te staan kom nie, elke speler presies een keer teen elke anderspeler van dieselfde geslag te staan kom, elke speler presies een keer saam met elke speler van dieteenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) in ’n span afgepaar word, en elke speler presies eenkeer teen elke speler van die teenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) te staan kom. Hierdiepotte moet boonop in die kleinste moontlike aantal rondtes ingedeel word sodat geen speler in meeras een pot per rondte meeding nie, en sodat die aantal potte per rondte dieselfde en ’n maksimumis. Spelskedules vir sulke toernooie word vir n ≤ 20 opgestel en ter wille van naslaandoeleindes op ’ngebruikersvriendelike manier gedokumenteer. The problem of scheduling a spouse-avoiding mixed doubles round-robin tennis tournament (SMDRTT) of order involves finding a playing schedule for married couples in such a way that no player teams up with his/her spouse, no player opposes his/her spouse, each player opposes every other player of the same sex exactly once, each player teams up with every player of the opposite sex (except his/her spouse) exactly once, and each player opposes every player of the opposite sex (except his/her spouse) exactly once.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2009-09-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v28i1.47
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 28, No 1 (2009); 35-63 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 28, No 1 (2009); 35-63 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/47/43
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2009 A. P. Burger, J. H. van Vuuren https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT